Kontak ons

Het jy enige vrae oor ons program of fasiliteite?

As ouers het julle dalk vrae oor ons programme of wil julle seker maak dat ons aan jul kind se spesifieke behoeftes kan voldoen. By Kleine Kosmossies is ons altyd beskikbaar om te help en enige vrae te beantwoord. Kontak ons gerus om meer te leer oor hoe ons jou kind se ontwikkeling kan ondersteun en om seker te maak dat hulle in die beste omgewing floreer.

Algemeen

Kontank ons gerus!

Kom loer gereeld na ons Social media
Address

36 Selati Straat
Secunda
2302

Skool ure

Maandag tot Vrydag
6:30-17:00

Phone

076 581 4727